YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Kronieke 22

1

1 Kronieke 22:13

Bybel vir almal

ABA

Dit sal goed gaan met jou as jy kyk dat die Israeliete doen wat die Here gesê het en as hulle doen wat Hy besluit het. Die Here het dit alles vir Moses gesê. My seun, jy moet sterk en dapper wees, jy moenie bang wees nie, jy moenie skrik nie.

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 22:13

2

1 Kronieke 22:19

Bybel vir almal

ABA

Nou moet julle hard probeer om te doen wat julle God die Here wil hê, julle moet begin om die tempel van God die Here te bou sodat julle die verbondskis van die Here en die gewyde gereedskap van God kan inbring in die tempel wat julle bou waar die Here kan woon.”

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 22:19

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest