1
SAGARIA 9:9
Nuwe Lewende Vertaling
Wees baie bly, dogter van Sion! Juig hardop, dogter van Jerusalem! Kyk, jou koning kom na jou toe. Hy is regverdig en ’n oorwinnaar, maar tog is hy nederig. Hy ry op ’n donkie, die vul van ’n donkie.
Vergelyk
Verken SAGARIA 9:9
2
SAGARIA 9:10
Die strydwaens van Efraim sal Ek vernietig, en ook die oorlogsperde in Jerusalem. Al die wapens vir oorlog sal Ek vernietig. Jou koning sal vir die nasies vrede bring. Sy ryk sal strek van see tot see, van die Eufraatrivier af tot aan die uithoeke van die aarde.
Verken SAGARIA 9:10
3
SAGARIA 9:16
Wanneer daardie dag kom, sal die HERE hulle God sy volk red, net soos ’n skaapwagter sy skape red. Hulle sal in die land glinster soos juwele in ’n kroon.
Verken SAGARIA 9:16
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's