YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf SAGARIA 4

1

SAGARIA 4:6

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hy het toe vir my gesê: “Dit is wat die HERE vir Serubbabel sê: Nie met mag of krag nie, maar deur my Gees, sê die HERE, die Almagtige.

Vergelyk

Verken SAGARIA 4:6

2

SAGARIA 4:10

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Wie minag die dag van oënskynlik klein dingetjies? Mense sal bly wees wanneer hulle die skietlood in Serubbabel se hand sien. Hierdie sewe lampe is die oë van die HERE wat die hele aarde deursoek.”

Vergelyk

Verken SAGARIA 4:10

3

SAGARIA 4:9

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“Serubbabel het die fondament van die tempel gelê, en hy sal dit klaarmaak. Dan sal julle weet dat die HERE, die Almagtige, my gestuur het.

Vergelyk

Verken SAGARIA 4:9

Gratis leesplanne en oordenkings oor SAGARIA 4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's