YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf OPENBARING 17

1

OPENBARING 17:14

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hulle sal teen die Lam oorlog maak, maar die Lam – saam met dié wat Hy geroep en uitverkies het en wat betroubaar is – sal hulle oorwin, want Hy is die Here van die heersers en die Koning van die konings.”

Vergelyk

Verken OPENBARING 17:14

2

OPENBARING 17:1

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Een van die sewe engele wat die sewe bakke vashou, het nadergekom en met my gepraat: “Kom, ek sal jou die oordeel wys wat oor die groot prostituut, wat by die baie waterstrome bly, gaan kom.

Vergelyk

Verken OPENBARING 17:1

3

OPENBARING 17:8

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“Die monster wat jy gesien het, wás eers, maar is nie nou meer nie. Hy gaan uit die bodemlose diepte uit opkom om dan na die verderf toe te gaan. Die bewoners van die aarde wie se name nie van die fondamentlegging van die wêreld af in die Boekrol van die Lewe opgeskryf staan nie, sal verwonderd wees wanneer hulle die monster sien, want eers was hy en nou is hy nie meer nie en tog sal hy wees.

Vergelyk

Verken OPENBARING 17:8

4

OPENBARING 17:5

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Op haar voorkop was ’n geheimsinnige naam geskryf: “Groot Babilon, die moeder van dié wat seksuele wanpraktyke beoefen en van die losbandighede op die aarde.”

Vergelyk

Verken OPENBARING 17:5

Gratis leesplanne en oordenkings oor OPENBARING 17

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's