1
PSALMS 92:12-13
Nuwe Lewende Vertaling
Ek sal die einde van my vyande sien. Ek sal hoor sonder om te vrees wanneer boosdoeners teen my opstaan. Maar regverdiges sal blom soos ’n palmboom, en welig groei soos ’n seder van die Libanon.
Vergelyk
Verken PSALMS 92:12-13
2
PSALMS 92:14-15
Geplant in die HERE se huis, groei hulle weelderig in die voorhowe van ons God. Al is hulle oud, sal hulle steeds vrugte dra; hulle is vars en lewenskragtig.
Verken PSALMS 92:14-15
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's