YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf NUMERI 23

1

NUMERI 23:19

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

God is nie ’n mens dat Hy sal lieg nie. Hy is nie ’n mens wat ‘ekskuus’ sal sê nie. Het Hy al ooit iets gesê wat Hy nie gedoen het nie? Het Hy iets belowe wat Hy nie nagekom het nie?

Vergelyk

Verken NUMERI 23:19

2

NUMERI 23:23

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Geen voorspelling kan iets doen aan Jakob nie. Geen waarsêery het krag teen Israel nie. Van Jakob sal gesê word: ‘Watter wonderlike dinge het God vir Israel gedoen.’

Vergelyk

Verken NUMERI 23:23

3

NUMERI 23:20

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ek het die opdrag gekry om te seën. Hy het geseën en ek kan dit nie omdraai nie.

Vergelyk

Verken NUMERI 23:20

Gratis leesplanne en oordenkings oor NUMERI 23

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's