YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf JOSUA 4

1

JOSUA 4:24

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hy het dit gedoen sodat al die volke van die aarde kon erken dat die HERE groot mag het, en dat julle solank julle lewe die HERE julle God moet vereer.”

Vergelyk

Verken JOSUA 4:24

2

JOSUA 4:21-23

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hy het vir die Israeliete gesê: “Wanneer julle kinders in die toekoms vir hulle pa’s vra: ‘Watse klippe is dit hierdie?’ moet julle hulle vertel: ‘Israel het hier op droë grond deur die Jordaanrivier getrek. Die HERE julle God het die water van die Jordaan voor julle laat wegdroog sodat julle daar deur kon gaan, net soos die Here destyds die Rietsee voor ons laat wegdroog het sodat ons daar deur kon trek.’

Vergelyk

Verken JOSUA 4:21-23

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's