YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf ESRA 6

1

ESRA 6:22

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hulle het vir sewe dae lank die Fees van die Ongesuurde Brood gevier. Die mense in die land was baie bly, want die HERE het die gesindheid van die Assiriese koning teenoor hulle verander. Die koning het hulle gehelp sodat hulle die tempel van God, die God van Israel, kon herbou.

Vergelyk

Verken ESRA 6:22

2

ESRA 6:14

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Die prediking van die profete Haggai en Sagaria seun van Iddo het die Joodse leiers aangespoor om met die werk aan te gaan. Soos die God van Israel beveel het en op bevel van Kores, Darius en Artasasta, die konings van Persië, het hulle die tempel uiteindelik klaar gebou.

Vergelyk

Verken ESRA 6:14

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESRA 6

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's