YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf ESRA 4

1

ESRA 4:4

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Die plaaslike bevolking het toe die mense van Juda uit die werk probeer hou deur hulle moed te breek en hulle bang te maak.

Vergelyk

Verken ESRA 4:4

2

ESRA 4:5

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hulle het mense omgekoop om hulle te frustreer en hulle planne in die wiele te ry. Tydens die bewind van Kores van Persië het hulle aangehou om so op te tree totdat koning Darius van Persië aan bewind gekom het.

Vergelyk

Verken ESRA 4:5

3

ESRA 4:3

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Maar Serubbabel, Jesua en die ander leiers van Israel het geantwoord: “Ons het niks in gemeen met julle nie, julle mag nie deel wees van hierdie projek nie. Koning Kores het ons beveel om die tempel vir die HERE, die God van Israel, te bou, en ons sal dit doen.”

Vergelyk

Verken ESRA 4:3

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESRA 4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's