YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf ESRA 1

1

ESRA 1:1

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

In die eerste jaar wat Kores koning van Persië was, het die HERE die belofte wat Jeremia gebring het, vervul. Die HERE het gesorg dat Kores koning van Persië ’n besluit neem, dit neerskryf en deur sy hele ryk sirkuleer. Die besluit was soos volg

Vergelyk

Verken ESRA 1:1

2

ESRA 1:2-3

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“So sê Kores koning van Persië: Die HERE, die God van die hemel, het my beheer oor al die koninkryke van die aarde gegee. Hy het my aangestel om vir Hom ’n tempel in Jerusalem in Juda te bou. As julle deel is van sy volk, mag julle teruggaan na Jerusalem in Juda om hierdie tempel van die HERE, die God van Israel, die God wat in Jerusalem is, te gaan herbou. Mag God by julle wees!

Vergelyk

Verken ESRA 1:2-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESRA 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's