1
2 SAMUEL 3:1
Nuwe Lewende Vertaling
Die gevegte tussen Saul se koningshuis en die ondersteuners van Dawid het lank voortgeduur. Gaandeweg het Dawid al sterker geword, terwyl Saul se koningshuis verswak het.
Vergelyk
Verken 2 SAMUEL 3:1
2
2 SAMUEL 3:18
Die tyd is nou ryp daarvoor, want die HERE het gesê: ‘Ek het Dawid my dienaar gekies om my volk Israel van die mag van die Filistyne en die mag van al sy vyande te verlos.’”
Verken 2 SAMUEL 3:18
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's