1
2 KONINGS 3:17
Nuwe Lewende Vertaling
Julle sal nie wind of reën sien nie, sê die HERE, maar hierdie vallei sal vol water word. Julle sal genoeg hê vir julleself en vir julle beeste en ander diere.
Vergelyk
Verken 2 KONINGS 3:17
2
2 KONINGS 3:15
Laat iemand wat die lier kan speel, hiernatoe kom.” Terwyl iemand op die lier speel, kom die krag van die HERE oor Elisa.
Verken 2 KONINGS 3:15
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's