YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon
← Leesplanne

Gratis leesplanne en oordenkings oor SAGARIA 9:17

Vreugdes van die hemel

Vreugdes van die hemel

3 Dae

Hierdie 3-dagleesplan fokus op die hemel. Ons word herinner dat ons ware burgerskap in die hemel is en dat ons eendag vir altyd by Jesus sal wees. Die Bybel beskryf die hemel as ‘n plek van skoonheid en grootheid waar Jesus vir ons plek voorberei. Dis ‘n plek sonder pyn, siekte, hartseer of dood. Daar sal ons God volkome ken en saam met Hom en ander gelowiges leef.

Paasfees verduidelik: 'n 8-dag Gids om die Heilige Week te Vier

Paasfees verduidelik: 'n 8-dag Gids om die Heilige Week te Vier

8 dae

Oor die afgelope 1 600 jaar, herdenk Christene regoor die wêreld die laaste dae van Jesus se lewe gedurende die "heilige week". Hierdie 8-dag leesplan sal verduidelik wat op elk van Jesus se laaste dae gebeur het en waarom dit plaasgevind het, alhoewel dikwels tragies, is dit tog uiteindelik goeie nuus. Daar sal elke dag 'n kort leesstuk uit 'n psalm, een van die Ou Testamentiese profete en 'n paar verse uit die Nuwe Testament wees. Daar sal ook 'n kort oordenking wees om jou deur daardie gedeeltes te lei om die diepsinnige van Jesus se laaste dae op aarde te besef.

Sagaria

Sagaria

23 dae

Die profeet Sagaria deel visioene van God se beloftes om mense 'n hoop van die toekoms te gee en spoor hulle aan om na God terug te keer. Reis daagliks deur Sagaria terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.

1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest