← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor TITUS 2:14

Die Goeie Nuus oor Versoeking
3 Dae
Jy mag dit dalk nie glo nie, maar daar is in werklikheid goeie nuus wat versoeking betref. Hierdie eenvoudige 3-dag leesplan breek een Skrifgedeelte oop om 'n paar bemoedigende waarhede te onthul wat jou kan help om versoeking te trotseer.