← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 89:26

Doelgerigte Gebed
7 dae
Ons besef die belangrikheid van gebed. Maar hoe moet ons bid? Hoe kan ons gebede prakties wees? En wat bedoel mense wanneer hulle sê jy moet die Skrif bid? Bennie Mostert bied vir jou praktiese wenke in die volgende 7 dae. Jy sal die basiese konsep van hoe om die Skrif te bid verstaan en die voorbeeld-gebede uit DOELGERIGTE GEBED sal jou leer bid deur self te bid!