Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 119:75

Lyding
4 Dae
Lyding is 'n belangrike deel van die Christelike geloof — 2 Timoteus 3:12. Jou Goddelike reaksie daarop groei deur jou ontmoeting met God en meditasie op sy Woord. Die volgende verse, wanneer dit gememoriseer word, kan jou aanmoedig om 'n Goddelike reaksie teenoor lyding in te neem. Laat jou lewe verander word deur die Skrif te memoriseer. Vir 'n omvattende manier om die Skrif te memoriseer, besoek http://www.MemLok.com.

Die Bybel vir Almal: Hoe om vir Bybelvertaling te Bid
5 Dae
Op watter manier het die Bybel jou lewe verander? Wanneer die lewe ons onderkry kan ons in die Woord rigting en troos vind. Wat as die Bybel egter nie in ons taal beskikbaar is nie? Dit is vandag die realiteit vir een miljard mense. Sluit aan by die 5-dag leesplan om die Woord te lees saam met maklike en effektiewe metodes om vir mense te bid wat nie 'n Bybel het nie.