← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 23:25

Vind Vreugde in die Kamers van 'n Ma se Hart
10 Dae
Jy is óf oppad, of het alreeds ingetrek in die wonderbaarlike, bevredigende en frustrerende adres van ma-wees. Wanneer jy eers oor die drumpel van hierdie manjifieke woning getree het, wat gereserveer is vir diegene wat met kinders geseën is, sal jou lewe en jou hart nooit weer dieselfde wees nie.