← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor NUMERI 20:2-3

God Se Kragtige Liefde
7 dae
“God se liefde is die sterkste krag in die wêreld. Jy kan dit glo en elke dag onthou. Dit maak nie saak wat in jou lewe gebeur nie, God sal altyd daar wees vir jou. Hy sal jou nooit verlaat nie. Glo dit met jou hele hart!” Dit is Angus Buchan se boodskap oor God se ewigdurende liefde in hierdie 7 oordenkings uit sy dagboek ALLES WAT EK NODIG HET.