← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor NEHEMIA 13:31

Leef met Visie
7 Dae
Almal bereik iets in die lewe. Party mense bereik doelbewus iets — hulle word beskou as diegene met visie. "Om met visie te leef" is om die rigting in te slaan wat nodig is om drome te realiseer. Hier is jou uitnodiging om elke dag vir 'n week lank, tyd in te ruim om oor God se visie vir jou lewe na te dink en daaroor te bid.

Die Goeie Werk
7 dae
Dis dalk nie vir jou moontlik om die hele wêreld te verander nie, maar jy kan jóú deel daarvan verander. Wat is jou doel? Wat is jou verhaal? Wat wil God deur jou doen? Vind uit deur Nehemia se ondervindinge in hierdie nuwe Life.Church leesplan, wat pastoor Craig Groeschel se boodskapreeks, Die Goeie Werk, vergesel.