← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 11:1

Die Pad Na Die Kruis
5 Dae
Het jy al ooit gewonder hoekom Jesus op 'n donkie gery het? Of hoekom het hulle vir Jesus Hossanna gesing? Daar is so baie simboliek in die laaste week wat opbou na die kruisiging toe wat ons dikwels mis. Hierdie plan gaan jou help om beter te verstaan wat hierdie oomblikke beteken het. Kom reis saam na die kruis.