← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 10:3

Egskeiding
7 Dae
Egskeiding kom deesdae oral voor, selfs binne gesinne wat kerk toe gaan. As jou ouers midde-in hierdie moeilike situasie is, mag jy dalk voel dit is jou skuld of dat die lewe nou buite beheer raak. Hierdie sewe dae leesplan sal jou help om God te vind binne die verwarring en seerkry wat jy ervaar.