YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon
← Leesplanne

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 24:35

Om Soos Jesus te Leef

Om Soos Jesus te Leef

5 Dae

As ons Jesus met ander wil deel, moet ons soos Hy leef, soos Hy liefhê en soos Hy luister. In hierdie 5-dag leesplan gaan ons Jesus se lewe van naderby bekyk om te sien hoe ons behoort te leef.

Die Sewe Rolle Van Die Heilige Gees

Die Sewe Rolle Van Die Heilige Gees

7 Dae

In hierdie 7-dag leesplan wat op die boek "Set My Heart on Fire" deur J. Lee Grady gebaseer is, sal jy die Heilige Gees, wat alles kan doen, ontmoet. Hy is die Gees van God. Met onbeperkte krag en wysheid kom leef Hy gewillig in enige persoon wat in Jesus Christus glo.

Lukas-reeks — Dis Nou Tyd

Lukas-reeks — Dis Nou Tyd

7 Dae

Is jy gereed om 'n lewensveranderende reis te begin? Wandel saam met Jesus deur Lukas negentien tot vier-en-twintig. Beleef die vestiging van God se Koninkryk op aarde en Jesus se laaste dae op aarde. Vind uit wie Jesus is, waarom Hy aarde toe gekom het, wat sy boodskap was en wat Hy wil hê jy moet doen. Jou ontdekking sal jou familie, vriende en gemeenskap beïnvloed.

Die Toegeruste Kerk

Die Toegeruste Kerk

8 Dae

Mense is meer as ooit daarvan bewus dat ons ten diepste aan mekaar verbonde is. Hierdie unieke tyd is 'n geleentheid vir ons om na te dink oor hoe ons in mekaar se lyding deel, om ons fokus op God te plaas en tot 'n roeping uitleef wat nie nutteloos is bloot omdat die wêreld in die moeilikheid gedompel is nie, maar juis nou nog belangriker is om die ingrypende liefde van Christus aan die kwesbaarste in ons wêreld te bewys.

1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest