YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon
← Leesplanne

Gratis leesplanne en oordenkings oor HOSEA 2:18

Jy is Geliefd

Jy is Geliefd

4 Dae

God het jou lief. Dit maak nie saak wie jy is of waar jy in jou lewe is nie, God het jou lief! In hierdie maand wat ons die liefde vier, onthou ook dat God se liefde vir jou groter is as enige ander liefde. Omvou jouself met God se liefde in hierdie 4-dag leesplan.

Elke dag ’n feesdag!

Elke dag ’n feesdag!

5 dae

Voel dit soms asof hoop voor Kersfees opbou en dan skielik plek maak vir ’n gevoel van leegheid en verlatenheid? God wil hê dat ons elke dag in die oorvloed van sy soort fees deel en besef dat Hy elke nuwe môre ’n nuwe begin met ons wil maak. Gaan leef vandag met opgewondenheid en onthou dat elke dag ’n genadegeskenk van Hom is!

Hosea

Hosea

18 dae

God het Hosea se pynlike huwelik gebruik as 'n illustrasie van hoe Hy voel wanneer Sy mense aan Hom ontrou is, maar Hy verbind Hom om hulle steeds lief te hê. Reis daagliks deur Hosea terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.

1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest