YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon
← Leesplanne

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 3:8

Om God se Lewe vir My Wil te Vind

Om God se Lewe vir My Wil te Vind

5 Dae

Wil jy volle duidelikheid hê oor God se wil vir jou lewe? Mike Donehey, hoofsanger van "Tenth Avenue North", het dieselfde gevoel totdat hy besef het God se doel met ons lewens is nie die dobbelspeletjie wat ons dit maak nie. In hierdie vyf-dag leesplan, geskryf met Mike se kenmerkende humor, moedig hy jou aan om God as die plan te sien, nie bloot die formule vir die plan nie.

Goeie Raad

Goeie Raad

6 Dae

Verslawing, egskeiding, ontevredenheid en geestelike leegheid. Hoe beland ons in hierdie chaos? Dit is asof ons op een of ander manier slegte raad volg. Hierdie Life.Church leesplan is vir mense wat ontslae wil raak van die slegte en eerder goeie raad wil volg.

Geanker in geloof

Geanker in geloof

7 Dae

Wat is geloof? Annes Nel wil jou in hierdie 7-dagleesplan herinner dat geloof is om in God te glo wanneer niks sin maak nie. Dit is ’n manier van lewe. Dit is wanneer ons gedagtes, woorde en dade deurspek is met die liefde vir die Here en vir ons medemens. Dit is wanneer ons élke dag in diens van die Here LEEF — sáám met Hom.

Om God se Beloofde Rus Binne te Gaan – Jesus is Groter Reeks #2

Om God se Beloofde Rus Binne te Gaan – Jesus is Groter Reeks #2

8 Dae

Wat is rus? Wat beteken dit om in God se rus in te gaan? Waarvan rus ons nou eintlik? Terwyl ons die reis onderneem deur Deel Twee wat Nege leesplanne met oordenkings deur die boek Hebreërs bevat, leer ons hoe God rus definieer, hoe ons hierdie rus betree en hoe ons vanuit hierdie rusposisie groei.

1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's