← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor ESEGIËL 37:1

Die 1857-1862 en Die 1899-1907 Herlewings in Suid Afrika
25 Dae
Min Christene in Suid Afrika weet van die twee grootste en kragtigste herlewings in die geskiedenis van Suid Afrika. Daar was oor die afgelope 370 jaar verskeie besondere herlewings in Suid Afrika. In hierdie leesplan hanteer ek twee van hulle. Mag dit vir jou tot groot seën wees.