← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 16:8

Vind Betekenis te Midde van Verandering
7 Dae
Hoe reageer ons wanneer die lewe nie uitwerk soos ons beplan het nie of wanneer ons 'n ompad neem? Wanneer ons verandering ervaar, is dit maklik om oorweldig te word met gevoelens van verwarring, woede en teleurstelling. God wil egter iets beter vir ons gee. Leer hoe jy kan begin om verandering te koester, selfs te midde van ‘n chaotiese proses.