Gratis leesplanne en oordenkings oor ESTER 2:9

Yster Slyp Yster: Life-to-Life® Begeleiding in die Ou Testament
5 Dae
Verlang jy daarna om "dissipels te maak wat dissipels maak", om sodoende in Jesus se voetspore te volg deur die groot sendingopdrag uit te voer (Matteus 28:18-20)? Indien wel, mag jy agtergekom het dat dit moeilik kan wees om rolmodelle vir hierdie proses te kry. Wie se voorbeeld kan jy volg? Wat beteken dit in die alledaagse lewe om dissipels te maak? Kom ons kyk in die Ou Testament hoe vyf manne en vroue deur hul lewens in ander se lewens (Life-to-Life®) belê het.

Deur die Bybel - Luister na die boek van Ester
9 dae
Reis "deur die Bybel" op kort reise terwyl jy die woord van God lees en oor Ester leer.

Ester
9 Dae
God het nog altyd vir sy mense gesorg, selfs wanneer volksmoordkomplotte hulle uitsterwing bedreig; 'n ongelooflike verhaal van hoe 'n Joodse meisie die magtigste persoon in die lewe konfronteer om hulp te vra. Reis daagliks deur Ester terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.