← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 6:1

Hemel in Elke Huis
5 Dae
In hierdie inspirerende vyfdagleesplan roep Vian Storm mans op om die verantwoordelikheid van vaderskap aan te gryp. Ontdek jou rol in die voorbereiding van die volgende generasie om Jesus te ontmoet en wat dit beteken om siklusse van vrees met liefde te breek. Leer hoe om deur jou voorbeeld te lei, jou kinders se identiteit te vestig, hulle potensiaal te ontsluit en deel te wees van die droom om die hemel tuis te bring in elke huis op aarde.