Bly In Jesus - Dra Vrugte Wat Hou预览

Bly In Jesus - Dra Vrugte Wat Hou

43天中的第23天

Memoriseervers:

As julle my opdragte uitvoer, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die opdragte van my Vader uitvoer en in sy liefde bly.

Johannes 15:10

Uitdaging vir die Week:

Om daders van die Woord te wees, is om uit te leef wat Christus ons roep om te doen. Waar in jou lewe het jy net die Woord gehoor maar dit nie uitgeleef nie? Waar het jy gesê dat jy die Woord van God uitleef, maar jy het nie regtig nie? Hoe kan jy begin om nie net die lees van die Woord van God te prioritiseer nie, maar om te doen wat dit sê?

读经计划介绍

Bly In Jesus - Dra Vrugte Wat Hou

Het jy al ooit gewonder wat dit beteken om "in Jesus te bly"? Om so nou aan Hom verbind te leef dat sy liefde, krag en wysheid na elke aspek van jou lewe toe oorvloei? In hierdie leesplan gaan ons vir ses weke lank deur sorgvuldig uitgesoekte Skrifgedeeltes, dagstukkies en praktiese insigte leer hoe ‘n lewe lyk wat gewortel is in Christus en wat bekragtig en verander word deur Hom.

More