Bly In Jesus - Dra Vrugte Wat Hou预览

Memoriseervers:
"My Vader word juis daardeur verheerlik dat julle baie vrugte dra en my dissipels is.”
Johannes 15:8
Uitdaging vir die Week:
Johannes 15:5-6 is uitstekende verse om te memoriseer en om te onthou wat dit beteken om in Christus te bly. Ruim hierdie week tyd in om hierdie twee verse te memoriseer. Vind kreatiewe maniere om jou te help om die verse te leer, soos om dit op jou spieël te plak, plaknotas met die verse in die huis te hou, of 'n speletjie te maak om dit te memoriseer.
读经计划介绍

Het jy al ooit gewonder wat dit beteken om "in Jesus te bly"? Om so nou aan Hom verbind te leef dat sy liefde, krag en wysheid na elke aspek van jou lewe toe oorvloei? In hierdie leesplan gaan ons vir ses weke lank deur sorgvuldig uitgesoekte Skrifgedeeltes, dagstukkies en praktiese insigte leer hoe ‘n lewe lyk wat gewortel is in Christus en wat bekragtig en verander word deur Hom.
More