Wapenrusting van God预览

Wapenrusting van God

43天中的第2天

Memoriseervers:

"Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug."

Efesiërs 6:12

Uitdaging vir die week:

Neem hierdie week verskeie notakaarte of neem ‘n paar bladsye in jou gebedsjoernaal en skryf die naam van ‘n geliefde bo-aan elke bladsy. Onder die naam skryf jy die woorde: fisiek, verstandelik, geestelik en emosioneel. Fokus daarop om te bid vir beskerming in elkeen van hierdie gebiede vir jou geliefdes en wees so spesifiek as moontlik.

读经计划介绍

Wapenrusting van God

Die wapenrusting van God is 'n metafoor wat in die boek Efesiërs gebruik word om die geestelike beskerming en krag tot ons beskikking as volgelinge van Christus te beskryf. In die volgende ses weke sal ons leer hoe om ons te klee met elke deel van hierdie wapenrusting en hoe om dit aan te wend

More