Spreuke – eenjaarleesplan预览

Spreuke – eenjaarleesplan

365天中的第336天

Vers 27: Deernis teenoor armes baat uiteindelik ook jouself. Vrygewigheid voorkom gebrek (Spreuke 11:24-26). Die keersy word op humoristiese wyse geskets. As jy anderpad kyk om die arme te vermy, sal jy vervloek word.

Vers 28: Wanneer goddeloses oorneem, soek mense skuiling. Wanneer goddeloses omkom, word die regverdiges meer (Spreuke 11:10; 28:12). Dit skep ruimte vir die verspreiding van die evangelie (Matteus 28:19-20; Kolossense 1:15-20).

读经计划介绍

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More