In Die Begin预览

In Die Begin

43天中的第9天

Memoriseervers: 

"God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep."

Genesis 1:27


Uitdaging vir die week:

Dink hierdie week na wat dit beteken om as beeld van God geskep te wees. Is die beeld van God ‘n fisieke eienskap of ‘n ongesiene karakterkwaliteit? Wetende dat ons God se beeld elke oomblik in ons lewens weerspieël, hoe daag dit jou uit om anders te leef?

读经计划介绍

In Die Begin

In die Begin is 'n ses weke lange Bybelstudie oor Genesis 1-11. Hierdie studie ondersoek die skeppingsverhaal, die oorsprong van die mensdom, die invloed van sonde op die wêreld, die onmiddelike belofte van verlossing, die redes vir die vloed, God se voorsiening vir Noag en sy familie, God se eerste verbond met die mensdom en die geslagsregister van die Messias.

More