In Die Begin预览

In Die Begin

43天中的第30天

Memoriseervers:

"Toe het God gesê: 'Dit is die teken van die verbond tussen My en julle en die wilde diere by julle, 'n verbond wat vir alle toekomstige geslagte geld: my reënboog het Ek in die wolke geplaas. Dit sal die teken wees van die verbond tussen My en die aarde.'" 

Genesis 9:12-13


Uitdaging vir die week:

Ons word beveel om die Here te loof met alles in ons. Gebruik hierdie week, elke dag doelgerig tyd om God te loof. Loof Hom vir sy karakter, nie net vir wat Hy vir jou doen of gegee het nie. Hoe kan jy Hom hierdie week eer?

读经计划介绍

In Die Begin

In die Begin is 'n ses weke lange Bybelstudie oor Genesis 1-11. Hierdie studie ondersoek die skeppingsverhaal, die oorsprong van die mensdom, die invloed van sonde op die wêreld, die onmiddelike belofte van verlossing, die redes vir die vloed, God se voorsiening vir Noag en sy familie, God se eerste verbond met die mensdom en die geslagsregister van die Messias.

More