In Die Begin预览

Oordenkingsvrae:
- Loof God vir sy karakter. Skryf vir Hom 'n kort loflied en eer Hom vir wie Hy is en wat Hy gedoen het.
- Wat beteken dit om met God te wandel? Hoe het Henog met God gewandel? Hoe kan jy in jou daaglikse lewe met God wandel?
- Wat beteken dit om geregverdig te word deur God se genade? Waarom is dit ewe belangrik om te onthou dat ons in Christus vryelik geregverdig is, as om te onthou dat almal gesondig het?
- Waarom was Noag se geloof so belangrik? Waarom word hy in Hebreërs 11 geloof vir sy geloof?
- Wanneer was God in die verlede met jou in 'n tydperk van duisternis of moeilikheid? Hoe vertroos God se beskerming oor Noag en sy gesin vir jou dat God jou ook in toekomstige moeilike tydperke sal beskerm?
读经计划介绍

In die Begin is 'n ses weke lange Bybelstudie oor Genesis 1-11. Hierdie studie ondersoek die skeppingsverhaal, die oorsprong van die mensdom, die invloed van sonde op die wêreld, die onmiddelike belofte van verlossing, die redes vir die vloed, God se voorsiening vir Noag en sy familie, God se eerste verbond met die mensdom en die geslagsregister van die Messias.
More