Opgestaan预览

Opgestaan

43天中的第29天

Oordenkingsvrae:

1. Wat beteken dit dat ons dieselfde krag ontvang het as wat God gebruik het om Christus uit die dood op te wek?

2. As ons dieselfde krag deur die Heilige Gees ontvang het, hoe moet ons dan hierdie groot geskenk hanteer?

3. Watter hoop het ons op die toekoms, wetende dat Christus uit die dood opgewek is?

4. Wat is die doel van Christus se wederkoms volgens Hebreërs 9?

5. Hoe weet ons dat ons redding veilig is?

读经计划介绍

Opgestaan

Hy het opgestaan! Hy het regtig opgestaan! Hierdie studie delf diep in die opstanding van Jesus en ondersoek die maniere waarop die grootste wonderwerk die geskiedenis verander het, die mensdom verander het en ons verander. Die opstanding verander ons fisies, geestelik, wettiglik, verstandelik, sosiaal en vir ewig en ons sien daarna uit om elkeen van hierdie in diepte te bestudeer.

More