Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo预览

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

28天中的第2天

Matteus 6:9-10 (NLV)  "Bid dan soos volg: Ons Vader in die hemel, laat u Naam geheilig word.  Laat u koninkryk kom. Laat u wil hier op aarde uitgevoer word soos in die hemel."

 

Wanneer laas het jy gebid? Hoe het jy gebid? Wat het gebeur?

Jesus se gebed is vol afwagting op God se mening en invloed op aarde.

Bid dat die Heilige Gees jou gebedslewe sal lei. (Rom. 8:26)

Bid dat Sy wil in jou lewe sal geskied. (Matt. 6:9-10)

读经计划介绍

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.

More