Josua/Rigters/Rut: Kies Oorwinning Oorkom Nederlaeనమూనా

Josua/Rigters/Rut: Kies Oorwinning Oorkom Nederlae

7 యొక్క 6

Lees Rigters 8. Neem weer elke verwysing na vrees en alle verwysings na Gídeon waar. Maak ‘n nuwe nota en lys die vernaamste gebeure daarin. Voeg ook alles wat jy uit hierdie hoofstuk oor Gídeon leer, by jou lys wat jy op Dag 2 begin het. Let veral op watter daad van Gídeon later vir hom en sy huishouding ’n strik word, en waarom. 

Toepassing: Jy het die einde bereik van hierdie week se studie! Vra vir die Here om alles wat jy van Hom en sy weë geleer het in jou hart te skryf.

రోజు 5రోజు 7