Josua/Rigters/Rut: Kies Oorwinning Oorkom Nederlaeనమూనా

Josua/Rigters/Rut: Kies Oorwinning Oorkom Nederlae

7 యొక్క 4

Lees Rigters 7. Neem elke verwysing na bang (wees)  waar soos wat jy in Rigters 6 gedoen het. Vra deurlopend die 5 W’s en H-vrae,(Wie/Wat/Waar/Wanneer/Waarom en Hoe) bv. Wie is bang?/Wat maak hulle bang? ens. terwyl jy die teks lees. Neem die opeenvolging van gebeure in hierdie hoofstuk waar. Wanneer jy klaar is, skryf ’n opsomming van die gebeure in hierdie hoofstuk in ‘n nuwe nota.  

Toepassing: Is daar iets wat vir jou uitgestaan het in jou studie? Vra vir die Here met wie jy dit vandag kan deel.

రోజు 3రోజు 5