MATTEUS 5:38-39

MATTEUS 5:38-39 AFR83

“Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘'n Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand.’ Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset nie. As iemand jou op die regterwang slaan, draai ook die ander wang na hom toe.

Gratis läsplaner och andakter relaterade till MATTEUS 5:38-39