YouVersion logga
BibelnLäsplanerVideor
Skaffa appen
Språkväljare
Sök ikon

Populära bibelverser från TITUS 3

1

TITUS 3:4-7

Afrikaans 1983

AFR83

Maar toe het die goedheid van God ons Verlosser en sy liefde vir die mens verskyn. Hy het ons verlos, nie op grond van iets wat ons vir ons vryspraak gedoen het nie, maar op grond van sy eie ontferming. Dit het Hy gedoen deur die wedergeboorte wat die sonde afwas, en deur die Heilige Gees wat nuwe lewe gee. God het die Heilige Gees oorvloedig op ons uitgestort deur Jesus Christus ons Verlosser. So is ons dan deur sy genade vrygespreek en het ons erfgename geword van die ewige lewe wat ons verwag.

Jämför

Utforska TITUS 3:4-7

2

TITUS 3:1-2

Afrikaans 1983

AFR83

Herinner die mense nadruklik daaraan dat hulle hulle aan owerheid en gesag moet onderwerp, daaraan gehoorsaam moet wees en bereid moet wees om alles te doen wat goed is. Hulle moet van niemand kwaadpraat nie en nie rusie soek nie. Hulle moet inskiklik wees en altyd bedagsaam teenoor almal.

Jämför

Utforska TITUS 3:1-2

3

TITUS 3:9

Afrikaans 1983

AFR83

Maar jy moet jou nie inlaat met dwase strydvrae en geslagsregisters en met getwis en stryery oor die wet van Moses nie, want dit is nutteloos en sinloos.

Jämför

Utforska TITUS 3:9

4

TITUS 3:10

Afrikaans 1983

AFR83

Met iemand wat na twee vermanings nog skeuring veroorsaak, moet jy niks te doen hê nie

Jämför

Utforska TITUS 3:10

Föregående kapitel
Nästa kapitel
YouVersion

Uppmuntrar och utmanar dig att söka Guds närhet varje dag.

Tjänst

Om

Karriärer

Volontär

Blogg

Press

Användbara länkar

Hjälp

Donera

Bibelöversättningar

Ljudbiblar

Bibelspråk

Dagens vers


En digital tjänst från

Life.Church
Svenska

©2026 Life.Church / YouVersion

IntegritetspolicyVillkor
Åtgärdsprogram för säkerhet
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest