YouVersion logga
BibelnLäsplanerVideor
Skaffa appen
Språkväljare
Sök ikon

Populära bibelverser från DIE OPENBARING 5

1

DIE OPENBARING 5:9

Afrikaans 1983

AFR83

Toe sing hulle 'n nuwe lied: “U is waardig om die boek te neem en die seëls daarvan oop te maak omdat U geslag is en met u bloed mense vir God losgekoop het uit elke stam en taal en volk en nasie.

Jämför

Utforska DIE OPENBARING 5:9

2

DIE OPENBARING 5:12

Afrikaans 1983

AFR83

uitroep: “Die Lam wat geslag was, is waardig om die mag en rykdom, die wysheid en sterkte, die eer, heerlikheid en lof te ontvang.”

Jämför

Utforska DIE OPENBARING 5:12

3

DIE OPENBARING 5:10

Afrikaans 1983

AFR83

U het hulle 'n koninkryk en priesters vir ons God gemaak en hulle sal oor die aarde regeer.”

Jämför

Utforska DIE OPENBARING 5:10

4

DIE OPENBARING 5:13

Afrikaans 1983

AFR83

Die hele skepping, alles in die hemel en op die aarde en onder die aarde en op die see, ja, alles wat daar is, het ek hoor sê: “Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam, behoort die lof en die eer, die heerlikheid en die krag, tot in alle ewigheid.”

Jämför

Utforska DIE OPENBARING 5:13

5

DIE OPENBARING 5:5

Afrikaans 1983

AFR83

Toe sê een van die ouderlinge vir my: “Moenie huil nie. Kyk, die Leeu uit die stam van Juda, die Afstammeling van Dawid, het die oorwinning behaal en kan die boek met die sewe seëls oopmaak.”

Jämför

Utforska DIE OPENBARING 5:5

Gratis läsplaner och andakter relaterade till DIE OPENBARING 5

Föregående kapitel
Nästa kapitel
YouVersion

Uppmuntrar och utmanar dig att söka Guds närhet varje dag.

Tjänst

Om

Karriärer

Volontär

Blogg

Press

Användbara länkar

Hjälp

Donera

Bibelöversättningar

Ljudbiblar

Bibelspråk

Dagens vers


En digital tjänst från

Life.Church
Svenska

©2026 Life.Church / YouVersion

IntegritetspolicyVillkor
Åtgärdsprogram för säkerhet
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest