YouVersion logga
BibelnLäsplanerVideor
Skaffa appen
Språkväljare
Sök ikon

Populära bibelverser från HEBREËRS 8

1

HEBREËRS 8:12

Afrikaans 1983

AFR83

Oor hulle ongeregtighede sal Ek genadig wees en aan hulle sondes nooit meer dink nie.”

Jämför

Utforska HEBREËRS 8:12

2

HEBREËRS 8:10

Afrikaans 1983

AFR83

Dít is nou die verbond wat Ek met Israel na daardie dae sal sluit, sê die Here: Ek sal hulle my wette in die verstand gee, op hulle harte sal Ek dit skrywe; Ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.

Jämför

Utforska HEBREËRS 8:10

3

HEBREËRS 8:11

Afrikaans 1983

AFR83

Dan hoef niemand meer sy medeburger te leer en vir sy broer te sê: ‘Jy moet die Here ken’ nie. Hulle almal, klein en groot, sal My ken.

Jämför

Utforska HEBREËRS 8:11

4

HEBREËRS 8:8

Afrikaans 1983

AFR83

Maar God bestraf die volk oor hulle tekortkoming deur te sê: “Kyk, daar kom 'n tyd, sê die Here, dat Ek met Israel en Juda 'n nuwe verbond sal sluit.

Jämför

Utforska HEBREËRS 8:8

5

HEBREËRS 8:1

Afrikaans 1983

AFR83

Die hoofsaak van wat gesê is, is dit: ons het 'n Hoëpriester, Een wat gaan sit het aan die regterkant van die troon van die Majesteit in die hemel.

Jämför

Utforska HEBREËRS 8:1

Föregående kapitel
Nästa kapitel
YouVersion

Uppmuntrar och utmanar dig att söka Guds närhet varje dag.

Tjänst

Om

Karriärer

Volontär

Blogg

Press

Användbara länkar

Hjälp

Donera

Bibelöversättningar

Ljudbiblar

Bibelspråk

Dagens vers


En digital tjänst från

Life.Church
Svenska

©2026 Life.Church / YouVersion

IntegritetspolicyVillkor
Åtgärdsprogram för säkerhet
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest