YouVersion logga
BibelnLäsplanerVideor
Skaffa appen
Språkväljare
Sök ikon

Populära bibelverser från GALASIËRS 3

1

GALASIËRS 3:13

Afrikaans 1983

AFR83

Christus het ons losgekoop van die vloek wat die wet meebring, deur in ons plek 'n vervloekte te word. Daar staan naamlik geskrywe: “Vervloek is elkeen wat aan 'n hout opgehang is.”

Jämför

Utforska GALASIËRS 3:13

2

GALASIËRS 3:28

Afrikaans 1983

AFR83

Dit maak nie saak of iemand Jood of Griek, slaaf of vry, man of vrou is nie: in Christus Jesus is julle almal één.

Jämför

Utforska GALASIËRS 3:28

3

GALASIËRS 3:29

Afrikaans 1983

AFR83

En as julle aan Christus behoort, is julle ook nakomelinge van Abraham en erfgename kragtens die belofte van God.

Jämför

Utforska GALASIËRS 3:29

4

GALASIËRS 3:14

Afrikaans 1983

AFR83

Daardeur kan ook hulle wat nie Jode is nie, deur Christus Jesus deel kry aan die seën wat God aan Abraham toegesê het. So het ons dan deur die geloof die Gees ontvang wat God beloof het.

Jämför

Utforska GALASIËRS 3:14

5

GALASIËRS 3:11

Afrikaans 1983

AFR83

En dat niemand op grond van die wet deur God vrygespreek word nie, is duidelik, want “hy wat deur God vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe.”

Jämför

Utforska GALASIËRS 3:11

Gratis läsplaner och andakter relaterade till GALASIËRS 3

Föregående kapitel
Nästa kapitel
YouVersion

Uppmuntrar och utmanar dig att söka Guds närhet varje dag.

Tjänst

Om

Karriärer

Volontär

Blogg

Press

Användbara länkar

Hjälp

Donera

Bibelöversättningar

Ljudbiblar

Bibelspråk

Dagens vers


En digital tjänst från

Life.Church
Svenska

©2026 Life.Church / YouVersion

IntegritetspolicyVillkor
Åtgärdsprogram för säkerhet
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest