1
2 KORINTIËRS 8:9
Afrikaans 1983
AFR83
Julle ken die genade van ons Here Jesus Christus: hoewel Hy ryk was, het Hy ter wille van julle arm geword, sodat julle deur sy armoede ryk kon word.
Jämför
Utforska 2 KORINTIËRS 8:9
2
2 KORINTIËRS 8:2
Al was hulle swaar beproef deur verdrukking, hulle blydskap was oorvloedig; en al was hulle baie arm, hulle was ryk in hulle oorvloedige vrygewigheid.
Utforska 2 KORINTIËRS 8:2