Логотип YouVersion
БиблияПланыВидео
Скачать приложение
Выбор языка
Иконка поиска

Известные библейские стихи из DIE OPENBARING 10

1

DIE OPENBARING 10:7

Afrikaans 1983

AFR83

Op die dag wanneer die sewende engel op sy trompet gaan blaas, sal God se verborge bedoeling met alles bereik word, soos Hy die blye tyding aan sy dienaars, die profete, bekend gemaak het.”

Сравнить

Изучить DIE OPENBARING 10:7

2

DIE OPENBARING 10:11

Afrikaans 1983

AFR83

Toe het hulle vir my gesê: “Jy moet weer God se boodskap aangaande baie volke, nasies, tale en konings verkondig.”

Сравнить

Изучить DIE OPENBARING 10:11

3

DIE OPENBARING 10:1

Afrikaans 1983

AFR83

Toe het ek 'n ander engel, 'n sterke, uit die hemel uit sien afkom. Hy het 'n wolk om hom gehad en 'n reënboog bokant sy kop. Sy gesig was soos die son en sy bene soos vuurpilare.

Сравнить

Изучить DIE OPENBARING 10:1

4

DIE OPENBARING 10:9-10

Afrikaans 1983

AFR83

Ek het na die engel toe gegaan en vir hom gevra om die boekie vir my te gee. Hy sê toe vir my: “Neem dit en eet dit op. Dit sal jou maag bitter maak, maar in jou mond sal dit so soet soos heuning wees.” Ek het toe die boekie uit die hand van die engel gevat en dit opgeëet. In my mond was dit so soet soos heuning, maar toe ek dit insluk, het my maag bitter geword.

Сравнить

Изучить DIE OPENBARING 10:9-10

Предыдущая глава
Следующая глава
YouVersion

Поощряем и призываем вас искать близких отношений с Богом каждый день.

Служение

О нас

Вакансии

Стать волонтёром

Блог

Уголок прессы

Полезные ссылки

Помощь

Сделать пожертвование

Переводы Библии

Аудио-Библии

Языки текста Библии

Стих дня


Цифровое служение

Life.Church
Русский

©2026 Life.Church / YouVersion

Политика конфиденциальностиУсловия
Программа раскрытия уязвимостей
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest