1
1 TIMOTEUS 4:12
Afrikaans 1983
AFR83
Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges 'n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid.
Сравнить
Изучить 1 TIMOTEUS 4:12
2
1 TIMOTEUS 4:8
Om jou liggaam te oefen, het wel 'n bietjie waarde, maar om in toewyding aan God te lewe, het in alle opsigte groot waarde, want dit bevat 'n belofte van lewe, vir nou en die toekoms.
Изучить 1 TIMOTEUS 4:8
3
1 TIMOTEUS 4:16
Let goed op jou lewe en jou leer, volhard daarin, want deur dit te doen, sal jy jouself red sowel as dié wat na jou luister.
Изучить 1 TIMOTEUS 4:16
4
1 TIMOTEUS 4:1
Die Gees sê uitdruklik dat in die eindtyd sommige afvallig sal word van die geloof. Hulle sal misleidende geeste navolg en die leerstellings van bose geeste aanhang.
Изучить 1 TIMOTEUS 4:1
5
1 TIMOTEUS 4:7
Maar van onheilige en sinlose verdigsels moet jy wegbly. Oefen jou liewer om in toewyding aan God te lewe.
Изучить 1 TIMOTEUS 4:7
6
1 TIMOTEUS 4:13
Totdat ek kom, moet jy jou daarop toelê om uit die Skrif voor te lees, te preek en onderrig te gee.
Изучить 1 TIMOTEUS 4:13