Логотип YouVersion
БиблияПланыВидео
Скачать приложение
Выбор языка
Иконка поиска

Известные библейские стихи из 1 TIMOTEUS 3

1

1 TIMOTEUS 3:16

Afrikaans 1983

AFR83

En dit staan bo alle teenspraak dat die geopenbaarde waarheid van ons godsdiens groot is: As mens het Jesus in die wêreld gekom, deur die Gees is bevestig dat die reg aan sy kant is, aan die engele het Hy verskyn; aan die heidennasies is Hy verkondig, in die hele wêreld is Hy geglo, en in heerlikheid is Hy opgeneem.

Сравнить

Изучить 1 TIMOTEUS 3:16

2

1 TIMOTEUS 3:2

Afrikaans 1983

AFR83

'n Ouderling moet onberispelik wees, getrou aan sy vrou, nugter, verstandig, beskaaf, gasvry en bekwaam om te onderrig

Сравнить

Изучить 1 TIMOTEUS 3:2

3

1 TIMOTEUS 3:4

Afrikaans 1983

AFR83

Hy moet sy eie huisgesin goed kan beheer en in alle opsigte op waardige wyse gesag oor sy kinders kan uitoefen.

Сравнить

Изучить 1 TIMOTEUS 3:4

4

1 TIMOTEUS 3:12-13

Afrikaans 1983

AFR83

'n Diaken moet aan sy vrou getrou wees en sy kinders en sy eie huisgesin goed beheer. Dié wat as diaken goed gedien het, verwerf vir hulleself 'n eervolle plek in die gemeente en groot vrymoedigheid in die geloof in Christus Jesus.

Сравнить

Изучить 1 TIMOTEUS 3:12-13

Бесплатные планы чтения и наставления по теме 1 TIMOTEUS 3

Предыдущая глава
Следующая глава
YouVersion

Поощряем и призываем вас искать близких отношений с Богом каждый день.

Служение

О нас

Вакансии

Стать волонтёром

Блог

Уголок прессы

Полезные ссылки

Помощь

Сделать пожертвование

Переводы Библии

Аудио-Библии

Языки текста Библии

Стих дня


Цифровое служение

Life.Church
Русский

©2026 Life.Church / YouVersion

Политика конфиденциальностиУсловия
Программа раскрытия уязвимостей
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest