1
Spreuke 24:3
Bybel vir almal
ABA
Iemand wat wysheid het, kan 'n huis bou. As hy verstandig is, dan kan hy die huis sterk bou sodat dit vas staan.
Compară
Explorează Spreuke 24:3
2
Spreuke 24:17
Jy moenie bly wees wanneer jou vyand val nie, jy moenie juig wanneer hy sterf nie.
Explorează Spreuke 24:17
3
Spreuke 24:33-34
Wanneer jy elke maal nog 'n bietjie wil slaap, nog 'n bietjie jou oë wil toemaak, nog 'n bietjie jou hande wil vou en bly lê, dan sal jy arm word soos iemand wat net rondloop en nie werk nie, jy sal honger word soos 'n bedelaar.
Explorează Spreuke 24:33-34