1
Spreuke 21:21
Bybel vir almal
ABA
As iemand probeer om reg te doen en om te doen wat hy belowe het, dan sal hy aanhou lewe, mense sal reg doen aan hom en hulle sal hom respekteer.
Compară
Explorează Spreuke 21:21
2
Spreuke 21:5
Wanneer flukse mense planne maak, dan word hulle ryk, maar almal wat te haastig is, sal arm word.
Explorează Spreuke 21:5
3
Spreuke 21:23
As iemand eers dink voordat hy iets sê, dan kry hy nie probleme nie.
Explorează Spreuke 21:23
4
Spreuke 21:2
'n Mens dink miskien dat alles wat hy doen, reg is, maar die Here weet wat 'n mens dink, Hy weet of dit reg is.
Explorează Spreuke 21:2
5
Spreuke 21:31
Jy kan vir perde leer en jy kan hulle in die oorlog gebruik, maar dit is die Here wat jou die oorlog laat wen.
Explorează Spreuke 21:31
6
Spreuke 21:3
Die Here hou meer van iemand wat reg lewe en reg doen as van iemand wat offer.
Explorează Spreuke 21:3
7
Spreuke 21:30
Wanneer 'n mens voor die Here staan, dan weet hy dat hy nie wysheid het nie en niks verstaan nie, hy weet nie wat om te doen nie.
Explorează Spreuke 21:30
8
Spreuke 21:13
As jy nie wil luister wanneer 'n arm mens vir jou vra om hom te help nie, dan sal die Here ook nie vir jou antwoord wanneer jy bid nie.
Explorează Spreuke 21:13